EPISODE · Jan 30, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 30 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die aantal plattelandse skoue het die afgelope paar jaar drasties afgeneem, maar die Williston-skou gaan van krag tot krag. Wilhelm Steenkamp vertel van vanjaar se kleinvee-kampioenskappe, perdevertonings, die jeugskou en opkomende boere se entoesiasme om aan die slaglam-kompetisie deel te neem. Die Wes-Kaapse regering het die begroting, wat vir die bekamping van brande aangewend word, verhoog. Minister Anton Bredell het meer besonderhede.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.