EPISODE · Jan 30, 2026 · 22 MIN
RSG Landbou 30 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Die afgelope ry-gewasseisoen sal onthou word as een waarin wisselvallige en ongewone reënval produsente in sekere produksiegebiede gedwing het om vinnig aan te pas. Volgens ry-gewas-spesialis, Gerrie Ludick, is dit juis nou die tyd vir produsente om terug te kyk én vooruit te beplan. Die Reisende Klaskamer is ‘n skool wat na kinders toe gaan. Twee mobiele rekenaar- en biblioteekklaskamers reis deur die wynlande en besoek 19 laerskole op ‘n tweeweeklikse basis. Ree du Toit vertel van hierdie inisiatief, wat onlangs 'n internasionale toekenning ontvang het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.