EPISODE · Jul 30, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 30 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Kunsmatige intelligensie en die gebruik van data sal toeneem in die landbou, en finansiële instellings gebruik data al hoe meer om finansieringsbesluite te neem. Loffie Brandt van Absa Agribesigheid het by Aartappels SA se kongres hieroor gepraat. Dr. Shaun Morris van Octavoscene praat oor die doel van hulle voerkraal-inligtingsdag en die grootste uitdagings wat dié bedryf in die gesig staar. Francois Smit van Boran-beestelersgenootskap gee terugvoer van hulle nasionale veiling.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.