EPISODE · Jun 30, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 30 Junie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Dr. Tracy Davids, ‘n landbou-ekonoom by die Buro vir Voedsel en Landboubeleid, praat oor Suid-Afrika se werkloosheidsyfer vanuit ‘n landbouperspektief. Dr. Vivien Malan, 'n staatsveearts in die Boland-kantoor van die Wes-Kaapse Departement van Landbou, het die jongste nuus oor voëlgriep. 'n Ayrshire Mozzarella-kaas, wat deur RFG Foods in Simondium in die Wes-Kaap gemaak word, is as die Suiwelproduk van die Jaar gekroon tydens die gesogte Suid-Afrikaanse Suiweltoekennings. Robert Sudell, bedryfsbestuurder van RFG Foods, en kaasmaker Kerwick Boonzaaier sluit by ons aan.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 Junie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.