EPISODE · May 30, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 30 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Boere van die Harrismith-distrik spandeer miljoene rande om sekondêre paaie in stand te hou. Daar is ook ‘n ander uitdaging - die nasionale petroleumpyplyn wat deur plase loop. Dit beteken diefstal van ‘n ander aard. George Galloway, wat vir langer as 15 jaar voorsitter van die Harrismith Distriksboere-unie is, gesels oor hulle uitdagings. Heinrich Victor van OVK vertel wat by die laaste wolveiling gebeur het. Bardley Dodds, een van elf kontrakgroeiers vir Noorsveld Chickens in die Jansenville-omgewing, verduidelik wat dié arbeidsintensiewe boerdery behels.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.