EPISODE · May 30, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 30 Mei 2024
from RSG Landbou · host RSG
Gifspuite word algemeen in landbou gebruik. Wanneer dit geselekteer word, moet gehalte, kapasiteit, spuitpatrone, gebruikersvriendelikheid en aanpasbaarheid in ag geneem word. Só sê Jan Schoeman van Smith Power Equipment. South Africa Wine, wat 10 maande gelede begin is, het verlede week hulle eerste beraad gehou. Ons hoor by Rico Basson waarop daar tans gefokus word om dié bedryf in Suid-Afrika se volhoubaarheid te verseker. Daar is soos altyd ook nuus oor die weer en vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 Mei 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.