RSG Landbou 30 Oktober 2023 episode artwork

EPISODE · Oct 30, 2023 · 25 MIN

RSG Landbou 30 Oktober 2023

from RSG Landbou · host RSG

Vrugteprodusente boer met suiker, ongeag die gewas, sê Kenny Beeton van Nutrico. Hy verduidelik watter faktore suikervlakke beïnvloed, en hoe om dit te bestuur. Tegnologie uit Noorweë het dit moontlik gemaak vir ‘n plaaslike kuilvoervervaardiger om kuilvoer in grootmaat te maak en te versprei, maar waarom is die proses só ingewikkeld? Ons gesels ook met Tanel du Plooy van die Raad vir Landbouprodukte-agente oor die rol en funksie van dié raad.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 30, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 30 Oktober 2023

0:00 25:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on October 30, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!