EPISODE · Sep 30, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 30 September 2024
from RSG Landbou · host RSG
Toegang tot die kundigheid en ervaring van georganiseerde landbou, asook die kwaliteit van boere en hulle plaaswerkers, is uitgelig tydens ons gesprek met die Minister van Landbou, Johan Steenhuisen. Ons het by Nampo Kaap met hom gesels, en in dié gesprek fokus hy op kwessies wat die rooivleisbedryf raak. Kruger Bonsmara en LHB Bonsmara bied al vir 34 jaar saam veilings aan, en Frikkie Kruger vertel ons van dié vennootskap. Wat het ‘n gewasadviseur nodig om sy rol suksesvol te kan uitvoer? Natis van Niekerk van AECI Plant Health beantwoord hierdie vraag.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 30 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.