RSG Landbou 31 Augustus 2023 episode artwork

EPISODE · Aug 31, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 31 Augustus 2023

from RSG Landbou · host RSG

Weiding in die somerreënvalgebiede is dié tyd van die jaar arm aan voedingswaarde. Dis kalftyd by vleisbeeste en skaapooie is in hulle laat dragtigheidsfase. Aandag moet nou aan voldoende voeding gegee word. Dr. Josef van Wyngaard van Voermol gee raad. Die eerste jaarlikse Vroue in Landbou-besigheidsberaad is by Sernick buite Edenville in die Vrystaat gehou. Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, was daar, en ons het daar met haar oor landbou in Suid-Afrika gepraat. Daar is soos altyd op ‘n Donderdag nuus oor vleispryse en die weer. 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 31, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 31 Augustus 2023

0:00 24:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on August 31, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!