Skip to content
RSG Landbou 31 Desember 2024 episode artwork

Dec 31, 2024 23 min

RSG Landbou 31 Desember 2024

from RSG Landbou Hosted by RSG

‘n Boer van Bela-Bela in Limpopo is vanjaar aangewys as TLU SA se Jongboer van die Jaar. Wian Süllwald van RK Boerdery het in Oktober vanjaar met ons gesels. Sy boerdery fokus hoofsaaklik op varkproduksie. Almal is bewus daarvan dat inteling van vee nadelig is en ten alle koste vermy moet word. Ons hoor wat dr. Helena Theron van SA Stamboek hieroor te sê gehad het. Die gebruik van groeibevorderaars in voerkrale kom kom ook weer onder bespreking met dr. Shaun Morris van Octavoscene.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 31 Desember 2024

0:00 23:56

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on December 31, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.