EPISODE · Dec 31, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 31 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet dat elke deel van ‘n boom in iets nuttigs omskep kan word? Behalwe vir papier, word houtvesel ook in produkte soos klere, velsorgprodukte en dierevoeding gebruik. Luister weer na ons gesprek met André Oberholzer van Sappi hieroor. Dr. Klaas-Jan Leeuw van die Landbounavorsingsraad verduidelik hoe sout in ‘n herkouer se voedingsprogram gebruik word. Kenny Beeton van Nutrico praat oor die belangrike rol wat rhizobia-bakterieë in landbou speel. Dié bakterie kom natuurlik in plante se wortelstelsels voor.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 31 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.