RSG Landbou 31 Januarie 2024 episode artwork

EPISODE · Jan 31, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 31 Januarie 2024

from RSG Landbou · host RSG

Graan SA se struktuurveranderinge het weer onder bespreking gekom tydens ‘n winterreënstreek jaarvergadering op Morreesburg. Ons het daar met Derek Matthews gesels, en ook met Tobias Doyer, die nuwe bestuurshoof van Graan SA. Hy praat onder meer oor sy pad met landbou, en die rol van georganiseerde landbou. Die Latin globemallow, ‘n plant afkomstig vanaf Suid-Amerika, is as ‘n nuwe indringerplant geïndentifiseer. Weiveld in Noord-Wes en die Noord-Kaap is tans die slagoffer van dié uitheemse indringer. Onkruidwetenskaplike, prof. Charlie Reinhardt, het meer inligting.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 31, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 31 Januarie 2024

0:00 24:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 31, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!