EPISODE · Jul 31, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 31 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Mag roumelk in Suid-Afrika verkoop word? Hoe word ongepasteuriseerde melk gereguleer? Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap beantwoord hierdie en ander vrae oor roumelk, en die toetse wat hulle laboratorium doen. Hurwitz Farming besit en bedryf die grootste geregistreerde Boran-stoet in die wêreld. Simeon Hurwitz vertel van dié familieboerdery, hulle benadering en wat vir die produksieveiling van 5 Augustus beplan word. Semen van die wêreldbekende bul, Picasso, is ook op aanbod.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 31 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.