EPISODE · Jul 31, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 31 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Landbouskool Hendrik Potgieter op Reddersburg het slegs 341 leerders van graad R tot 12, maar het al groot hoogtes bereik. Die landboublootstelling wat dié leerders kry, is noemenswaardig. Die Sussex-beestelersgenootskap bied in Augustus hulle nasionale veiling in Bloemfontein aan. Die president, Dave McCall, praat oor sy passie en visie vir dié beesras in Suid-Afrika. In vandeesmaand se internasionale landbouinsetsel, het ons nuus vanaf Taiwan, Denemarke en Zambië.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 31 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.