EPISODE · Jul 31, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 31 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Oupas en oumas is belangrik wanneer telers hulle beestelingpraktyke toepas. Gene beïnvloed nie net direkte nageslagte nie, maar ook die geslagte daarna. Dr. Helena Theron van SA Stamboek beantwoord vrae oor genetiese diversiteit. Ons praat met Ruben Rens van GWK Aartappels oor die eienskappe van goeie aartappelkultivars. Chris Dersken het die week se vleispryse, en Johan van den Berg gesels landbou-weersake.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 31 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.