EPISODE · Mar 31, 2025 · 20 MIN
RSG Landbou 31 Maart 2025
from RSG Landbou · host RSG
Grietjie is ‘n pampoen wat 445 kg weeg, en vanjaar se wenner is by die Goliat van Gat Pampoenfees. Cornelis Bester is die eienaar van die pampoen, en ons vind uit wat die groei van só 'n groot pampoen behels. Ons hoor ook van Johan Blomerus, 'n Brangusstoetteler. Hy was by die Hertzogville Landboufees een van die beoordeelaars by die Brangus nie-haltermak skou. Benjamin Bosch vertel van vanjaar se Bonsmara SA nasionale veiling.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 31 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.