EPISODE · Apr 4, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 4 April 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die LRF Veeskool vind weer in Oktober plaas, en vanjaar is die fokus op die veerkragtigheid van die veeboer. Chemunique bied op 17 April ‘n Melkkoei-langlewendheidskongres in die Wes-Kaap aan, en ons hoor by dr. Mariaan Viljoen waarom Suid-Afrikaanse koeie minder as hulle potensiaal produseer. Johan van den Berg is op sy pos met nuus oor die weer, en Chris Derksen is terug met die week se vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.