EPISODE · Apr 4, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 4 April 2025
from RSG Landbou · host RSG
Elunda Basson is Sauvignon Blanc Suid-Afrika se nuwe voorsitter. Sy speel van 2019 af as keldermeester by Steenberg Vineyards 'n sleutelrol om die Constantia-vallei se reputasie vir wêreldgehalte Sauvignon Blanc te versterk. Sy is 'n bekende Cap Classique-spesialis, en ondervoorsitter van die Cap Classique Produsentevereniging, en het voorheen by wynkelders soos Nederburg, Pongrácz en J.C. Le Roux gewerk. Mentorskapsprogramme lê haar na aan die hart. Maritjie Cornelissen, adjunkdirekteur van kwaliteitsbestuur by die Elsenburg Landbou Opleidingsinstituut, vertel van vanjaar se opedag op 12 April.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.