EPISODE · Aug 4, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 4 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Korridorsiekte het onlangs onder beeste op ‘n plaas in Limpopo kop uitgesteek ná twee dekades. Ons praat hieroor met dr. Gerrit Scheepers van die Phalaborwa Dierekliniek. Volgens Daneel Rossouw van Nedbank is die bestuur van natuurlike hulpbronne gelyk aan finansiële volhoubaarheid en bestuur van besigheidsrisiko’s. Chris Krugell van Bloemendal Bonsmaras vertel van hulle veiling van 13 Augustus tussen Delmas en Nigel.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.