EPISODE · Dec 4, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 4 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die 2023 LNR Vleisbeespresteerderstoekennings het op 23 November virtueel plaasgevind. Derek Ralfe van UP George Bonsmaras van Ladysmith in KwaZulu-Natal, het die gesogte verbeteringskudde van die jaar-toekenning ontvang. Hy vertel onder meer wat die waarde van prestasietoetsing vir sy kudde is. Ons hoor ook wat Gerrie Wiese van Lindsay Africa te sê het oor die belangrikste uitdagings by waterhulpbronbestuur en watter oplossings tegnologie kan bied.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.