RSG Landbou 4 Desember 2024
from RSG Landbou Hosted by RSG
Die hoogtepunt van die 2024 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie was op 27 November in Pretoria. Die wenners van die verskeie kategorieë soos mielies, hawer en voersorghum is aangewys, asook vanjaar se Kuilvoer Koning. Hy is van die Bethal-omgewing. RSG Landbou het die geleentheid bygewoon en met ’n paar van die presteerders gesels. Ons vind ook meer uit oor Landboudal, ‘n skool in die Jabosdal-omgewing wat toekomstige landbouers voorberei vir die toekoms.
Embed this episode
No transcript yet.