Skip to content
RSG Landbou 4 Desember 2025 episode artwork

Dec 4, 2025 24 min

RSG Landbou 4 Desember 2025

from RSG Landbou Hosted by RSG

Het jy geweet dat die wisselvaligheid van die klimaat ‘n impak op die produksieproses van rooivleis het? Dis maar een van die risiko’s wat die plaaslike rooivleisbedryf in die gesig staar. Winsgewendheid, dieresiektes en menslike hulpbronbestuur het ook ter sprake gekom. Die Universiteit van Pretoria is besig met ‘n risiko-ontledingstudie vir die bedryf, en dr. Danie Jordaan vertel ons meer. Ons praat ook met Anthony Jacobs van Husqvarna oor aspekte wat in ag geneem moet word wanneer ‘n bossiekapper vir die werk op jou plaas aangekoop moet word.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou 4 Desember 2025

0:00 24:24

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on December 4, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.