RSG Landbou 4 Februarie 2026 episode artwork

EPISODE · Feb 4, 2026 · 23 MIN

RSG Landbou 4 Februarie 2026

from RSG Landbou · host RSG

Het jy geweet daar is ongeveer 330 geregistreerde Boran-telers in Suid-Afrika, met beesgetalle wat op 55 000 aktiewe diere staan? Gerrit Potgieter van die Boran-beestelersgenootskap van Suid-Afrika praat oor die impak van bek-en-klouseer en hoe hulle dit perobeer verminder. Ntaba Nyoni Bonsmara bied op 14 Februarie hulle aanlynveiling aan. RSG Landbou het die bekendstelling van Agri X se Fusion 2026-geleentheid in Pretoria bygewoon. Rooivleisnavorsing is die fokus, en advokaat Koos Nel en professor Simon Letsoalo van die Noordwes-Universiteit het daar met ons gesels.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 4, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 4 Februarie 2026

0:00 23:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on February 4, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!