EPISODE · Jan 4, 2024 · 20 MIN
RSG Landbou 4 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Reën het die afgelope paar weke in verskeie dele van Suid-Afrika voorgekom. Is die hoeveelheid buitegewoon en hoe lyk vooruitsigte? Ons hoor van Johan van den Berg. RSG Landbou het verlede jaar ‘n luisteraarsvraag ontvang oor die verskil tussen die verbruikersprys en produsenteprys van makadamia-neute. Ons het by Pieter van der Westhuizen van die Suid-Afrikaanse Makadamiaverwerkersforum gaan aanklop. Ons luister weer na die gesprek.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.