RSG Landbou 4 Julie 2023 episode artwork

EPISODE · Jul 4, 2023 · 24 MIN

RSG Landbou 4 Julie 2023

from RSG Landbou · host RSG

‘n Wolskaap groei ongeveer 120 km wolvesel per week! Piet Venter van BKB praat oor die ses fisiese eienskappe van wol, en hoe dit gemeet word. Dit maak nie saak wat jy weet nie, maar hoe jy dink. Dít was die boodskap van dr. Piet Croucamp van die Noordwes-Universiteit by die Karoo Winterwolfees. Ons hoor ook wat sê Peter Cloeté van Agri Oos-Kaap oor die nuutgestigte jongboerkomitee. Die Universiteit van die Vrystaat is aktief betrokke by die opleiding van boere in veral die kommunale gebiede, deur middel van hulle Ruforum-projek. Andries Strauss vertel ons daarvan.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 4, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 4 Julie 2023

0:00 24:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 4, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!