RSG Landbou 4 Maart 2024 episode artwork

EPISODE · Mar 4, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 4 Maart 2024

from RSG Landbou · host RSG

Resporatoriese siektes kom al hoe meer by beeste voor. Daar is verskeie redes hiervoor, maar swak ontwikkelde longe is ‘n groot oorsaak. Dr. De Wet Barnard van MSD Animal Health verduidelik waarom die monitering van die oorsake van longonsteking baie belangrik is. Hy gesels ook oor die Trans Tracheale Aspiraat-prosedure wat hiervoor gebruik word. Veilings is ‘n vorm van bemarking, en in die landboubedryf is daar verskillende soorte veilings, veral wat lewende hawe betref. Frik Verster van BKB bespreek die voordele van ‘n streeks-, vetvee- en aanteelveiling.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 4, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 4 Maart 2024

0:00 24:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on March 4, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!