EPISODE · Mar 4, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 4 Maart 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die behandeling van lewerslak-besmetting is kompleks, en dié siekte kan by mens en dier voorkom. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk verduidelik hoe en waar die besmetting plaasvind. ‘n Boeredag is onlangs by Andries Marx van FEM Dohne Merino in die Burgersdorp-omgewing aangebied. Hy is in 2024 deur Voermol as die Skaapboer van die Jaar aangewys, en ons hoor wat dié skaapboerdery laat seëvier het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.