EPISODE · Mar 4, 2026 · 23 MIN
RSG Landbou 4 Maart 2026
from RSG Landbou · host RSG
Die Agri Securitas Trustfonds het onlangs R1 miljoen ryker geword, danksy ‘n groep fikse werknemers van NWK en ander lede van die Lichtenburg-gemeenskap. Ysters vir Landbou is ‘n inisiatief wat in 2024 beplan is, en op 16 November tot volvoering gekom het toe sewe solo-deelnemers en 12 aflosspanne aan die Mosselbaai Ysterman-kompetisie deelgeneem het. Ons gesels met Alf White van NWK. Ons het die Pannar-boeredag op Prieska bygewoon, waar ons meer te hore gekom het van aalwurms en ander sake wat op die dag bespreek is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 Maart 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.