EPISODE · May 4, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 4 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Wat behels die waardasie van ‘n plaas? Rubé Bradfield van Home and Hectare Eiendomme beantwoord hierdie vraag. Ons vind meer uit oor die oorsake, behandeling en voorkoming van ensoötiese aborsie by dr. Donavin Reynolds van Hipra. Dan gesels Christal-Lize Muller met Cobus van Coller van die Viljoenskroon-distrik oor sy toepassing van bewarings- en herlewingslandbou. Chris Derksen is soos altyd op sy pos met vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.