EPISODE · Nov 4, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 4 November 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die LNR Vleisbeestoekenninngs vind op 28 November plaas. Melville Ferreira vertel wat die kriteria is vir die Beste Elite-koeie-kategorie. Die Australiese regering het in Oktober die gebruik van dachtal-onkruiddoder verbied. Prof. Charlie Reinhardt vertel hoekom. Tydens ‘n boeredag op Prieska het dr. Angela Buys van Design Biologix met boere gesels oor die waarde van die korrekte diagnose en behandeling van veesiektes.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 4 November 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.