EPISODE · Aug 5, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 5 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die styging in temperature is een van die kenmerkende tekens van klimaatsverandering. Só sê prof. Martin Steyn van die Universiteit van Pretoria. Hy het die impak hiervan bespreek by die onlangse kongres van Aartappels SA. Die Wet op Klimaatsverandering is onlangs deur president Cyril Ramaphosa bekragtig. Annelize Crosby van Agbiz vertel meer. RSG Landbou het die kongres van die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika bygewoon, en ons hoor meer daaroor by een van die organiseerders, dr. Justin du Toit.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 5 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.