EPISODE · Dec 5, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 5 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Dis kersietyd in Suid-Afrika! Alhoewel daar vanjaar minder kersies geproduseer is, is die mark gaande oor die gehalte van dié vrugte. Calla du Toit van Tru-Cape verskaf die rede hiervoor en praat ook oor markte en pryse. Heinrich Victor vertel wat het by die laaste wolveiling vir 2023 gebeur. Dan is Piet Mothepu van Koppies in die Vrystaat aangewys as een van die wenners van die Mentor van Jaar-toekenning in die 2023 LNR Vleisbeespresteersderstoekennings.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 5 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.