EPISODE · Dec 5, 2025 · 20 MIN
RSG Landbou 5 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Biologiese gewasbeheer verander baie vinnig. Suid-Afrika speel ’n sleutelrol om die wêreld van gehaltevrugte te voorsien, veral wanneer Europa se seisoen eindig. Plaaslike produsente werk onder van die strengste uitvoervereistes, en staan voortdurend onder die vergrootglas. Tog wys hulle die wêreld hoe dit gedoen moet word met dissipline, kundigheid en ’n groeiende vertroue in biologiese gewasbeskerming.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 5 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.