EPISODE · Feb 5, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 5 Februarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Plaaslike kanola-produsente sukkel al vir talle jare om genoeg saad van die regte kultivars te bekom. Tydens ‘n Graan SA-jaarvergadering op Moorreesburg het dit weer tesprake gekom, en ons hoor by Corné Louw wat die stand van sake is. Die Tuli-beesras het sy eie unieke eienskappe, en ons hoor by Dave Mullins van Avondale Tuli-stoet waarom hy dié beesras verkies. Gawie van Heerden van Konsortium Merino praat oor hulle besondere mylpaal.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 5 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.