EPISODE · Jul 5, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 5 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die nakoming van RWS-standaarde wat volhoubare wol verseker, is ononderhandelbaar. Ons hoor wat verskeie sprekers by vanjaar se Karoo Winterwolfees oor wol en wolboerdery te sê gehad het. Ons het nuus oor Louwcoe Charolias en Reeba Brahmane se nasionale veilings wat aanstaande week aangebied word. Die politieke ontleder, prof. Theo Venter, sê jou ingesteldheid oor die toekoms van Suid-Afrika hang af van hoe jy dink. Hy was ‘n gasspreker by die Philipstown Interskou.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 5 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.