EPISODE · Jul 5, 2025 · 14 MIN
RSG Landbou 5 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Ons hoor die storie van die vestiging van peuselvrugte, en die rol wat Suid-Afrikaanse produsente speel. Deon Joubert, ‘n spesiale gesant vir marktoegang in die VSA en Europese markte by die Citrus Growers' Association of Southern Africa, verduidelik waarom hy glo dat Suid-Afrika een van die beste landboulande is. Volgens hom is daar ‘n legio geleenthede in voedselsekuriteit en die lewering van gehalte produkte.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 5 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.