EPISODE · Mar 5, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 5 Maart 2024
from RSG Landbou · host RSG
Ons hoor wat by die algemene jaarvergadering van die Dohne Merino-telergenootskap op Graaff-Reinet gebeur het. Anja Meintjies van die Griekwastad Landbouskou vertel wat besoekers vanjaar kan verwag. Heinrich Victor is op sy pos met die jongste wolveilingsnuus. Ons gesels met die 88-jarige Abraham Kruger van Toverberg Simmentalers naby Colesberg oor die algehele uitverkoping van dié stoet op 13 Maart.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 5 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.