RSG Landbou 5 Mei 2023 episode artwork

EPISODE · May 5, 2023 · 22 MIN

RSG Landbou 5 Mei 2023

from RSG Landbou · host RSG

Ons kyk na organiese onkruidbestryding, veral in die Wes-Kaap. Tienie du Plessis boer met Dohne-merinos naby Steynsburg in die Oos-Kaap. Hy het ook sy eie skeerdienste-onderneming. Du Plessis is besig om hard voor te berei om 'n Suid-Afrikaanse rekord op te stel vir die hoeveelheid skape geskeer in 24 uur. Tesame hiermee hoop hy om geld in te samel vir borskankernavorsing. Ons gesels ook oor loopbaangeleenthede vir jongmense in dié verband. Catherine Milward-Bridges is redakteur van die SA Vrugte Joernaal. Sy sluit by ons aan om te gesels oor die publikasie se mondigwording.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 5, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 5 Mei 2023

0:00 22:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 22 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on May 5, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!