RSG Landbou 5 Oktober 2023 episode artwork

EPISODE · Oct 5, 2023 · 25 MIN

RSG Landbou 5 Oktober 2023

from RSG Landbou · host RSG

Hoërskool Burgersdorp se belegging in landbou wek groot belangstelling. Die skool het onlangs met landboukursusse vir leerlinge van Graad 8 tot 11 begin. BKB, die Nasionale Wolkwekersvereniging en ‘n veearts van Steynsburg, dr. Johan van Rooyen, het reeds kursusse aangebied. Carin Venter het by dié skool ‘n draai gaan maak. Christal-Lize Muller het tydens Graan SA se Day of Celebration by Nampopark by die LUR vir Landbou in die Vrystaat, Saki Mokoena, gaan uitvind watter uitdagings landbou in dié provinsie in die gesig staar. Daar is soos altyd ook nuus oor die weer en vleispryse.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 5, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 5 Oktober 2023

0:00 25:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on October 5, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!