RSG Landbou 5 September 2024 episode artwork

EPISODE · Sep 5, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 5 September 2024

from RSG Landbou · host RSG

Knopvelsiekte is een van die belangrikste erosiesiektes in Afrika. Dit word deur ‘n virus veroorsaak. Dr. Marinette Bothma van MSD Dieregesondheid verduidelik hoe die siekte oorgedra word, en gee raad oor die beheer en behandeling daarvan. Wat is die vernaamste landboutendense vir die volgende vyf tot tien jaar? Ons het tydens Agri Noord-Kaap met Johann Kotzé van Agri SA hieroor gesels, en by dieselfde geleentheid was Wilco Fourie van Agri Noord-Kaap deel van ‘n paneelbespreking oor landbou se gemeenskapbetrokkenheid. Hy deel ‘n paar gedagtes hieroor.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 5, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 5 September 2024

0:00 24:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on September 5, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!