EPISODE · Apr 6, 2024 · 13 MIN
RSG Landbou 6 April 2024
from RSG Landbou · host RSG
Waarom leef ons beter as ons voorsate. Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het 'n Indonesiese vulkaan met die Groot Trek te doen? En wat het Karel die Grote gemeen met koning Zwelethini? Dit vn die vrae wat prof. Johan Fourie verken in sy boek, SKATRYK. Hierdie leesbare ekonomiese geskiedenis strek van die migrasie uit Afrika 100 000 jaar gelede tot vandag. Hy verduidelik waarom die bouers en veral landbouers van 'n samelewing - eerder as dié wat afbreek - uiteindelik seëvier.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.