RSG Landbou 6 Augustus 2024
from RSG Landbou Hosted by RSG
Koolstofvlakke kan weens verskeie faktore wissel, en produsente se veldbestuur word hierdeur beïnvloed. Prof. Guy Midgley van die Universiteit Stellenbosch was een van die sprekers by die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika se kongres, en hy verduidelik wat produsent kan doen. Fanie Vorster van die Landbounavorsingsraad bespreek die verskillende fases waardeur water in die natuur gesirkuleer word. Die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologie-agentskap beywer hulle vir die ontwikkeling van nuwe kultivars en saadgenetika. Andrew Bennett verduidelik hoe hulle fondse aangewend word.
Embed this episode
No transcript yet.