RSG Landbou 6 Augustus 2025 episode artwork

EPISODE · Aug 6, 2025 · 24 MIN

RSG Landbou 6 Augustus 2025

from RSG Landbou · host RSG

Meer as 60 vervaardigers van gespreserveerde produkte het ingeskryf vir die eerste SA Preserveerkampioenskap. Verwagtinge is oortref met 456 produkte wat op 23 Julie naby Durbanville beoordeel is. Laurence Allem van Mielieboere Bonsmaras praat oor hulle veiling van 14 Augustus in die Viljoenskroon-omgewing. Ons hoor wat Syngenta te sê het oor die uitdagings van aartappelprodusente met peste en plae. Chris Steyn verduidelik hoe innovasie en tegnologie as moontlike oplossing kan dien. Dr. André van der Vyver van SACOTA sluit ook by ons aan met nuus oor die invoerkoringtarief.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 6, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 6 Augustus 2025

0:00 24:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on August 6, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!