EPISODE · Dec 6, 2023 · 23 MIN
RSG Landbou 6 Desember 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die Boran-beesras kom onder bespreking in moreoggend se RSG Landbou. Ons gesels met Christopher Havenga van die Boran-beestelersgenootskap en hoor ook by Johannes Mulder van Intelact watter eienskappe van dié beesras uitstaan. Eksteenskuil-landboukoöperasie van Keimoes in die Noord-Kaap is vanjaar deur Toyota SA aangewys as die kommunale boerderyvereniging van die jaar. Hulle bestaan uit 107 lede en produseer hoofsaaklik rosyntjies.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 Desember 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.