EPISODE · Dec 6, 2025 · 12 MIN
RSG Landbou 6 Desember 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die leeslys van boere is ‘n interessante onderwerp. Boeke langs ons produsente se bedkassies, spreek boekdele. Wanneer mens hulle uitvra oor die saak, is die antwoord uiteenlopend. Leierskap, tegnologie en klimaatsverandering is van die temas wat mens gereeld hoor. ’n Boer van Vredendal in die Wes-Kaap s’n is veral opvallend. Kleinjan en Jana Teubes het in 2025 ‘n kankerstryd oorwin. By dese het hulle ook vooruit geboer met wyndruiwe en rosyne.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 Desember 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.