EPISODE · Jan 6, 2026 · 23 MIN
RSG Landbou 6 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet Suid-Afrika is tiende op die lys van lande wat bewaringslandbou as ‘n boerderypraktyk aanvaar? Ons praat met dr. Hendrik Smit van Asset Research oor bewaringsboerdery, die aanvanklike uitdagings, toerusting en langtermynvoordele. Die Van Hasselt en Gasverkoper Veldramveiling vind op 15 Januarie op Willowmore plaas. Petrie Maré van BKB en House of Fibre vertel van Jodi van Hasselt se sukses as Angora-produsent, en wat by die veiling op aanbod sal wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.