EPISODE · Jul 5, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 6 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Suid-Afrika se eerste genetiese databasis van breësnuit-kalanderspesies is saamgestel. Dié genetiese biblioteek is tot voordeel van landboukonsultante, wat nou op 'n molekulêre vlak die eiers, larwes en papies van verskillende snuitkewerspesies sal kan uitken. André Lesch van Lesch Working Dogs op Graaff-Reinet het by die Karoo Winterwolfees aan ons verduidelik watter honde vir opleiding geskik is, en wat die opleiding behels.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.