EPISODE · Jun 6, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 6 Junie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut nooi produsente uit om te deel in hulle kundigheid. Michael Esmeraldo verduidelik wat die voordele van lidmaatskap inhou. Hoe word muskadel gemaak? Hoe vergelyk dit met ander soetwyne? Christo Pienaar van Nuy-wynkelder beantwoord hierdie vrae en gesels ook oor hulle muskadel wat vanjaar by die Muskadel SA-toekennings ‘n platinumtoekenning ontvang het. Henri Swiegers praat oor die markte van dié gesogte Suid-Afrikaanse produk.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 Junie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.