EPISODE · Mar 6, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 6 Maart 2024
from RSG Landbou · host RSG
Geraasvlakke, ‘n korrekte werkstasie, en hitte en koue is van die faktore wat ‘n rol speel by beroepshigiëne. Fanie Strauss van Ebenaeser Environmental Consultants het by ‘n Agbiz/Agbiz Grain-werkswinkel hierop gefokus. Willie van Heerden van Merino SA gesels oor wolveilings en die gemoedere van produsente. RSG Landbou fokus op die potensiaal van die plaaslike appelkoosbedryf. Die aanvraag is groot, maar produksie laag. Michael Oosthuizen van International Plant Selection verskaf die redes hiervoor.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 Maart 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.