EPISODE · May 6, 2023 · 14 MIN
RSG Landbou 6 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Ons kuier in Namakwaland en vind uit wat die halfmens is. Ons leer spesies ken soos gifmelkbos, varkiesknol en Jan Twak. Ons loer in by ‘n termietheuwel en ondersoek die voordele van die elandsvy en haasgras. Die boere van die omgewing en die Richtersveld het volgens dr. Peter Carrick ‘n bonatuurlike kennis van die aarde. Carrick is 'n ekoloog verbonde aan die plantbeskermingseenheid van die Universiteit van Kaapstad, en ook stigter van die Namaqualand Restoration Initiative.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.